Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Geskrewe en gesproke Afrikaanse sintaktiese vermoëns van hardhorende kinders | |
Creator | Slabber, Enid Hugo, René Louw, Brenda | |
Description | Die doel van hierdie ondersoek is om 'n moontlike verband tussen ekspressiewe geskrewe en gesproke sintaktiese vermoëns van gehoorgestremdes te ondersoek. Vyf Afrikaanssprekende gehoorgestremde proefpersone is gebruik. In die evaluering van sintaktiese vermoens is daar gekyk na die gebruik van 7 sinstrukture asook na woordvolgorde. Uit die resultate blyk dit dat meer komplekse sinstrukture tydens die proefpersone se gesproke as geskrewe taal voorgekom het. Die persentasie korrekte sinstrukture wat gebruik is, is egter groter in geskrewe as in gesproke taal, alhoewel die persentasie nogtans betreklik laag is. Meer woordvolgordefoute is tydens geskrewe as gesproke taal gemaak. In die gebruik van die geëvalueerde sinstrukture het daar egter meer woordvolgordefoute in gesproke as geskrewe taal voorgekom. Die gevolgtrekking is bereik dat daar wel 'n verband tussen die gehoorgestremde proefpersone se geskrewe en gesproke sintaktiese taalvermoëns is, maar heelwat verskille het ook voorgekom. Navorsing op hierdie gebied lê egter nog braak, en die huidige studie kan as vertrekpunt dien vir verdere navorsing. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1987-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v34i1.314 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 34, No 1 (1987); 49–57 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/314/421
|
|
ADVERTISEMENT