'n Akoestiese ontleding van die glottale puls van sekere stempatologiese verskynsels
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | 'n Akoestiese ontleding van die glottale puls van sekere stempatologiese verskynsels | |
Creator | Groenewald, Emily | |
Description | 'n Uitgebreide akoestiese analise van die glottale golf-vorm van normale en patologiese stemme deur middel van 'n unieke opnametegniek en analiseproses is gedoen met die oog op 'n kritiese evaluering van die toepassingsmoontlikhede van die metode en inligting wat verkry kan word. By die ondersoek is 15 normale en 17 abnormale stemme betrek. Die abnormale groep sluit in toestande soos karsinoma, nodules, poliepe, papiloma, ventrikulere fonasie en stemlipverlammings. 'n Fluktuasiefaktor of afwykingsfaktor vir elke parameter in 5 fonasiewyses van elke afwykende stem is bepaal. Elke abnormale stem is individueel met die normale groep vergelyk en dit blyk dat die afwykingsfaktore verband hou met die graad en omvang van die patologie. Aanduidings bestaan dat daar tipiese resultate vii spesifieke patologiese toestande mag wees en dit blyk dat die metode beslis potensiele waarde inhou vir die objektiewe evaluering en beskrywing van die stem, sowel as hulpmiddel in stemterapie. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1977-11-15 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v24i1.381 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 24, No 1 (1977); 89–99 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/381/492
|
|
ADVERTISEMENT