Die ontwikkeling en toetsing van artikulasievermoëns by die Afrikaanssprekende kind

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Die ontwikkeling en toetsing van artikulasievermoëns by die Afrikaanssprekende kind
 
Creator Lotter, Elsie C.
 
Subject — —
Description Daar bestaan tans geen gestandaardiseerde Afrikaanse artikulasietoets nie en ontwikkelingsnorms vir die klanke van Afrikaans is nog nie tevore opgestel nie. In hierdie studie is gepoog om 'n stel ouderdomsnorms vir die artikulasie-vermoë van die Afrikaanssprekende kind daar te stel en om 'n voorlopige vorm van 'n Afrikaanse Artikulasietoets vir gebruik by jong kinders op te stel. Die gegewens van 999 proefpersone (499 seuns en 500 dogters) tussen die ouderdomme 3-9 en 9-6 jaar is verwerk vir die vasstelling van die ontwikkelings norms. Die toetsmateriaal vir die artikulasietoets is gekies na aanleiding van die response van 2315 proefpersone. Benewens 'n woordelys vir gebruik as artikulasie-inventaris, word verskeie verwerkings en toepassings van verkreë response voorgestel. Daar word aanbeveel dat die voorlopige toetsformaat die volgende insluit: 'n Tabel vir die optekening van response; gegewens vir die berekening van algemene spraakverstaanbaarheid; materiaal vir die ontlokking van 'n monster van aaneenlopende spraak; 'n metode vir die ontleding van foutresponse; en 'n stimuleerbaarheids-subtoets vir diagnostiese doeleindes.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v21i1.399
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Journal of the South African Speech and Hearing Association: Vol 21, No 1 (1974); 33–42 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/399/510
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 Elsie C. Lotter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT