Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Videofluorografiese ondersoek van die slukproses by serebraal gestremde kinders | |
Creator | le Roux, Karin van der Merwe, Anita Louw, Brenda | |
Description | Die slukprobleme van serebraal gestremde kinders word klinies aan die hand van subjektiewe kriteria omskryf Weinig navorsing is nog uitgevoer om die aard van hierdie probleme objektief en wetenskaplik te beskryf. Die doel van hierdie studie was om die slukpatrone van twee ouderdomsgroepe serebraal gestremde kinders deur middel van videofluorografie te ondersoek. Tien serebraal gestremde kinders tussen die ouderdomme van vier en dertienjaar het as proefpersone gedien. Tydens die videofluorografiese evaluasie waar daar van die proefpersone vereis is om 'n vloeistof te sluk, is sekere aspekte van die oraal-voorbereidende, orale en faringale fases van die slukproses geëvalueer. Die resultate van die studie toon aan dat slukprobleme wel voorkom by serebraal gestremde kinders. Probleme kom hoofeaaklik voor tydens die oralefase en neem die vorm aan van byvoorbeeld onvoldoende tongpalatumkontak en swak beheer van die bolus. Die jonger groep kinders vertoon meer slukprobleme as die ouer groep. By die jonger groep speel die tipeserebrale gestremdheid skynbaar geen rol by die aard van die slukprobleme nie, terwyl daar by die ouer groep aanduidings is dat die tipe serebrale gestremdheid wel 'n rol speel. Die resultate van die studie toon aan dat videofluorografie effektief geimplimenteer kan word om slukprobleme by serebraal gestremdes wetenskaplik te evalueer. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1989-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v36i1.295 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 36, No 1 (1989); 15–21 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/295/401
|
|
ADVERTISEMENT