Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge | |
Creator | Meyer, Santie Hurter, Marina van Rensburg, Felicity | |
Description | Gehoorsifting wat bestaan het uit suiwertoon- en immitansiesiftingsprosedures is uitgevoer op 201 Graad I-leerlinge in twee laerskole in die Kleurlingwoonbuurt, Eersterust. 15,7% van die ore wat getoets is, het nie voldoen aan die kriteria vir gehoor binne normale perke nie. Daar is gevind dat 2% sensories neurale gehoorverliese en 13,6% middeloortoestande vertoon. Die kinders uit die lae sosioekonomiese omgewing vertoon 'n geringe verhoogde voorkoms van middeloorprobleme volgens die immitansiesiftingstoetse. As gevolg van die stremmende effek van selfs 'n geringe of fluktuerende gehoorverlies op opvoedkundige vordering, word gereelde oudiologiese dienste vir die skole aanbeveel. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1987-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v34i1.313 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 34, No 1 (1987); 43–47 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/313/420
|
|
ADVERTISEMENT