Antisiperende labiale koartikulasie: 'n Elektromiografiese studie by Afrikaanssprekendes
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Antisiperende labiale koartikulasie: 'n Elektromiografiese studie by Afrikaanssprekendes | |
Creator | Theron, Karen van der Merwe, Anita Baker, Malcom | |
Description | Die verskynsel van antisiperende labiale koartikulasie word bestudeer om inligting te bekom aangaande die motoriese beplanning van spraak deur die brein. Die doel van die studie is om inligting te bekom in verband met die temporale omvang van antisiperende labiale koartikulasie, die verloop van koartikulasie vir uitinge wat bestaan mt twee geronde vokale geskei deur'n nie-labiale konsonant en laastens die effek van 'n woordgrens op die aanvang van koartikulasie by normale Afrikaanssprekende volwassenes. Die metode het bestaan uit die opname van elektromiografiese aktiwiteit vanaf Musculus Orbicularis Oris met'n bipolere konsentriese naaldelektrode. Die resultate dui daarop dat antisiperende labiale koartikulasie wel voorkom en dat die aanvang van lipronding toenemend vroeer intree namate die duur van die konsonantstring wat die geronde vokaal voorafgaan toeneem. By die ondersoek van antisiperende labiale koartikulasie in uitings wat bestaan uit twee geronde vokale wat deur'n nie-labiale konsonant geskei word, is gevind dat twee pieke van elektromiografiese aktiwiteit met 'n duidelike afname in aktiwiteit tussen die pieke voorkom. Laastens is gevind dat antisiperende labiale koartikulasie oor woordgrense kan voorkom. Die resultate word bespreek aan die hand van verskillende teoretiese modelle van spraakproduksie wat poog om die verskynsel van antisiperende labiale koartikulasie te verklaar. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1995-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v42i1.246 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 42, No 1 (1995); 35–48 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/246/345
|
|
ADVERTISEMENT