Die aard en voorkoms van middeloorpatologieë in laerskole vir normaalhorende Blanke kinders
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Die aard en voorkoms van middeloorpatologieë in laerskole vir normaalhorende Blanke kinders | |
Creator | Cilliers, Carin Rossouw, Deon P. Meyer, Santie Hurter, Marina | |
Description | Die doel van hierdie studie is om vas te stel wat die aard en voorkoms van middeloorprobleme by graad 1 en 2 Blanke kinders is. Siftingsoudiometrie is op 50 leerlinge (100 ore), in 'n hoë, en 50 leerlinge (100 ore) in 'n lae sosio-ekonomiese omgewing uitgevoer. Alle leerlinge wat 'n eerste oudiometriese siftingsprosedure gefaal het, is aan 'n tweede siftingsprosedure onderwerp. Uit die resultate blyk dit dat 19,5% uitgeval het op die oudiologiese siftingstoetse. 'n Otologiese ondersoek het 8,5% van hierdie kinders geidentifiseer as kinders met middeloorprobleme. Daar was nie statisties beduidende verskille tussen die verskillende sosio-ekonomiese groepe nie. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1988-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v35i1.303 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 35, No 1 (1988); 31–35 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/303/410
|
|
ADVERTISEMENT