'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title 'n Spektrografiese ontleding van die vokale van Afrikaanssprekende gehoorgestremdes
 
Creator Meyer, Santie
 
Subject — —
Description Die vokaalproduksie van 'n groep kongenitaal gehoorgestremde seuns is spektrografies ontleed. Die dowe sprekers toon 'n gehoorverlies van 90dB gehoorpeil of swakker in die beste oor, terwyl die hardhorendes 'n gehoorverlies van 70-90dB vertoon. Resultate is met 'n normaalhorende groep vergelyk. Die spektrografiese analise toon aan dat daar statisties betekenisvolle verskille tussen die dowes en normaalhorendes is ten opsigte van vokaalduur (dowe verleng die duur) die fundamentele frekwensie en eerste formantfrekwensie van die normaalhorendes. Die implikasies van hierdie bevindings word vir terapie bespreek.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v32i1.334
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Vol 32, No 1 (1985); 51–56 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/334/446
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 Santie Meyer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT