Aspekte van tydreëling in normale en verbaal-apraktiese spraak
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Aspekte van tydreëling in normale en verbaal-apraktiese spraak | |
Creator | de Jager, Matilda | |
Description | Die doel van hierdie ondersoek is om inligting te verkry in verband met 'n aspek van tydreeling van spraakproduksie, naamlik segmentele tydsduur in Afrikaans. Vier normale sprekers en 'n apraktiese spreker is as proefpersone gebruik. Uit die resultate blyk dit dat daar wel temporale reëls in Afrikaans voorkom. Deur segmentele tydsduur by die apraktiese spreker te bestudeer, kan verdere insig in die afwyking asook terapieleidrade verkry word. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1986-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v33i1.321 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 33, No 1 (1986); 40–47 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/321/430
|
|
ADVERTISEMENT