Die meting van middeloorfunksie van die normale menslike oor: 'n Timpanometriese ondersoek

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Die meting van middeloorfunksie van die normale menslike oor: 'n Timpanometriese ondersoek
 
Creator Hay, I.S.
 
Subject — —
Description Nege-en-veertig normaalhorende proefpersone (96 ore) is onderwerp aan 'n timpanometriese ondersoek met 'n Grason-Stadler Otoadmittansmeter. Timpanogramme van konduktansie (G) en susseptansie (B) is gelyktydig geregistreer met meetfrekwensie  220 Hz en daaina met 660 Hz en oorkanaal drukverandering is in 'n positiewe sowel as negatiewe rigting toegepas. Sodoende is vir elke oor 8 timpanogramme verkry waarvan die statiese G- en B-waardes bereken is. Statiese admittansie (Y) en impedansie (Z) is volgens die standaardmetode bereken asook die fasehoek  (0). Die resultate het getoon dat enige van die G- en B-timpanogramme gebruik kan word vir die bepaling van middeloordruk. Die rigting van die drukverandering het verskille by indiwiduele ore opgelewer, maar geen betekenisvolle verskille ten opsigte van die gemiddelde waardes nie. Die vorm van die timpanogramme bewys dat vals positiewe resultate veral by 660 Hz moontlik is aangesien normale ore 'n redelike mate van tipe D-timpanogramme open-baar. Die studie gee aanduidings van die moontlikheid dat timpanometrie o.a. by groot positiewe en negatiewe druk in die oorkanaal, inligting kan verskaf  aangaande middel-oorfunksie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-11-15
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v24i1.379
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Vol 24, No 1 (1977); 61–74 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/379/490
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 I.S. Hay https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT