Die diagnosering van stamel as 'n vorm van psigoneurologiese disfunksie
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Die diagnosering van stamel as 'n vorm van psigoneurologiese disfunksie | |
Creator | Uys, I. C. | |
Description | Die samestelling van 'n diagnostiese program vir stamel as 'n vorm van psigoneurologiese disfunksie word gebaseer op 'n teoretiese orientering ten opsigte van die simptomatologiese en etiologiese verband tussen hierdie twee sindrome. Hierdie verband word met empiriese bevindings gestaaf. 'n Omvattende diagnostiese program is saamgestel met die doel om al die verskillende simptome van psigoneurologiese disfunksie, sowel as meer spesifiek, die verbale kommunikasieprobleme van stamel, uit te lig. Ten slotte word hierdie program ge-evalueer aan die hand van eksperimentele bewyse. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1976-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v23i1.388 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Journal of the South African Speech and Hearing Association: Vol 23, No 1 (1976); 76–85 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/388/499
|
|
ADVERTISEMENT