'n Ondersoek na die ekspressiewe kommunikasievermoëns van premature hoërisikokinders

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title 'n Ondersoek na die ekspressiewe kommunikasievermoëns van premature hoërisikokinders
 
Creator Smit, Helene J.E. Louw, Brenda Uys, Isabel C.
 
Subject — —
Description Die ekspressiewe kommunikasievermoëns van ses Afrikaanssprekende hoërisikokinders tussen die ouderdom dertig tot sewe-en-dertig maande is geevalueer aan die hand van die drie taaldimensies, naamlik taalvorm, taalinhoud en taalgebruik, aangesien kliniese bewyse daarop dui dat vertraagde taalontwikkeling meer algemeen onder premature hoërisikokinders voorkom. 'n Beeld van die ekspressiewe kommunikasievermoens van die kinders is verkry, en daar is gevind dat die proefpersone 'n beperkte ekspressiewe woordeskat sowel as 'n ontwikkelingsagterstand van ekspressiewe kommunikasievermoëns vertoon. Die belang van die rol van die spraakterapeut m die vroeë identifisering, evaluasie, behandeling en opvolg van die kommunikasievermoëns van premature jong kinders, word deur die bevindings van hierdie studie beklemtoon.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v34i1.311
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Vol 34, No 1 (1987); 23–31 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/311/418
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 Helene J.E. Smit, Brenda Louw, Isabel C. Uys https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT