Die invloed van otitis media op die sentrale ouditiewe vermoëns van kinders met sensoriese integrasieprobleme

South African Journal of Communication Disorders

 
 
Field Value
 
Title Die invloed van otitis media op die sentrale ouditiewe vermoëns van kinders met sensoriese integrasieprobleme
 
Creator Olivier, Lidia Louw, Brenda Hugo, René
 
Subject — —
Description Otitis media word in die resente literatuur in verband gebring met spraak- en taalprobleme, gedragsprobleme en leerprobleme. Beperkte navorsing is egter tot op hede uitgevoer om die invloed wat otitis media op die sentrale ouditiewe vermoens uitoefen, te bepaal. Die doel met hierdie studie is om te bepaal of otitis media wel 'n invloed op die sentrale ouditiewe vermoens van kinders met sensoriese integrasieprobleme uitoefen. Dertien persone wat gediagnoseer is as kinders met sensoriese integrasieprobleme, is as proefpersone geselekteer. Hulle is in twee groepe ingedeel, naamlik agt proefpersone met 'n geskiedenis van otitis media (Groep A) en vyf proefpersone sonder 'n geskiedenis van otitis media (Groep B). 'n Toetsbattery is saamgestel vir die evaluering van die sentrale ouditiewe vermoens en is op die proefpersone uitgevoer. In die geval van groep A was die resultate afwykend in elke subtoets in die sentrale toetsbattery wat op 'n moontlike breinstambetrokkendheid dui. Groep Β het normale resultate in bykans al die toetse verkry. Die resultate dui daar op dat ehroniese otitis media wel 'n invloed op die sentrale ouditiewe vermoëns van die proefpersone het en wel in terme van onvoldoende breinstamfunksionering. Implikasies vir navorsing en behandeling is bespreek.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1990-12-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajcd.v37i1.288
 
Source South African Journal of Communication Disorders; Vol 37, No 1 (1990); 39–46 2225-4765 0379-8046
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/288/394
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2019 Lidia Olivier, Brenda Louw, René Hugo https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT