'n Oudiovisuele analise van woordverdeelherhalings by hakkelaars
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | 'n Oudiovisuele analise van woordverdeelherhalings by hakkelaars | |
Creator | van Wyk, Maggi | |
Description | 'n Oudiovisuele analise van woorddeelherhalings wat in spraakopnames van 18 hakkelaars voorgekom het, is gemaak. Hierdie gedragsvorm is 'n belangrike diagnostiese kriterium van hakkelspraak. Buiten die voorkomsfrekwensie is veral ook die aard en plek van voorkoms van onderbrekings belangrike faktore in die diagnose van hakkel. Kliniese waarnemings beklemtoon dat die woorddeelherhalings van hakkelaars van die van nie-hakkelaars onderskei kan word deur o.a. tempoverskille,onreelmatigheid, gebrek aan oorgangsformante, die gebruik van die schwa-vokaal en die voorkoms van benaderingsgedrag. Ouditiewe parameters asook spektrogramme is gebruik om die hipotese te bevestig dat die tempo van woorddeelherhalings verskil van die tempo waarteen die vloteenhede van spraak geuiter word. Ook is hierdie herhalings opmerklik onreelmatig en het die verlangde oorgangsformante nie by herhalingseenhede voorgekom nie. Dit is egter nie die schwavokaal wat gebruik word nie en dit is onwaarskynlik dat die herhalings dien as benadering tot die verlangde oorgang. Hierdie bevindings is van belang vir die differensiaaldiagnose tussen hakkelspraak en normale onvlotheid. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1978-11-14 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v25i1.373 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 25, No 1 (1978); 64–80 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/373/483
|
|
ADVERTISEMENT