Kurrikulumontwikkeling vir spraak-taalterapie en oudiologie: Basis en beginsels
South African Journal of Communication Disorders
Field | Value | |
Title | Kurrikulumontwikkeling vir spraak-taalterapie en oudiologie: Basis en beginsels | |
Creator | Hugo, S. R. Uys, I. C. | |
Description | Dit is die doel van hierdie artikel om 'n kort weergawe te gee van die belangrikste beginsels wat die basis van kurrikulumontwikkeling vir Spraak-Taalterapie en Oudiologie vorm. Daar is veral ingegaan op die feit dat beroepeise sondanig ontwikkel dat 'n horisontale beroepstruktyyr nie langer voldoen aan die multikulturele, meertalige RSA-samelewing nie. Dit is derhalwe nodig om te besin oor die instelling van alternatiewe opleidingsmoontlikhede soos diploma-opleiding vir tegnici, sertifikaatpragramme vir gemeenskaprehabilitasiewerkers en beroepsgerigte magisteropleiding. In samehang hiermee het beroepsfunksies só uitgebrei dat aspekte soos rekenaargeletterdheid, betuursfunksies, gemeenskapsdiens en konsultasie 'n veel groter rol in die kurrikulum behoort te speel as wat tans die geval is. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1990-12-31 | |
Identifier | 10.4102/sajcd.v37i1.292 | |
Source | South African Journal of Communication Disorders; Vol 37, No 1 (1990); 69–74 2225-4765 0379-8046 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/292/398
|
|
ADVERTISEMENT