Om by die ware feite te bly: Die literêre nagedagtenis van drie boeregeneraals
Literator
Field | Value | |
Title | Om by die ware feite te bly: Die literêre nagedagtenis van drie boeregeneraals Keeping the records straight: The literary afterlife of three Boer generals | |
Creator | Gray, Stephen R. | |
Description | Om by die ware feite te bly: Die literêre nagedagtenis van drie boeregeneraals. Die doel van hierdie artikel is om sommige van die misgekykde of minder bekende fasette van die merkwaardige biografieë van drie boeregeneraals (Cronjé, Viljoen en De Wet) uit te lig. Hulle het veral in die Engelse media en uitgewersbedryf roem verwerf direk na die Tweede Angloboereoorlog. Alhoewel hulle reputasie onbetwisbaar is en blywende belangstelling in die geskrewe literatuur ontvang, is die ietwat oordrewe mitologisering daarvan moontlik verantwoordelik vir die sporadiese wanvoorstellings wat hulle uitsonderlike lewensverhale minder bevredigend weergee. Daar word ook gelet op die verrassende en onverwagte nadraai van sodanige detail in latere vermeldings daarvan. The intention of this article is to highlight some overlooked or lesser-known facets of the remarkable biographies of three Boer generals (Cronjé, Viljoen and De Wet). They achieved fame, particularly in the English-language media and publishing circles, immediately after the Second Anglo-Boer War. Whilst their reputations in the written literature are unassailable and of recurring interest, perhaps some over-mythologising has been responsible for occasional distortions which render their superb life stories less satisfying. The surprising and unexpected aftermath of such details in the subsequent records is also noted. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2014-10-21 | |
Identifier | 10.4102/lit.v35i1.1047 | |
Source | Literator; Vol 35, No 1 (2014); 15 pages Literator; Vol 35, No 1 (2014); 15 pages 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1047/1567
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1047/1568
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1047/1566
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1047/1513
|
|
ADVERTISEMENT