Record Details

Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer

Literator

 
 
Field Value
 
Title Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre: Digterlike transendering – tot die vermenigvuldigde lewe ontroer
 
Creator Robinson, A.S. (Rensia)
 
Subject — — — —
Description T.T. Cloete se oeuvre word onder andere gekenmerk deur fyn waarneming van ’n mistieke vervlegtheid in die skepping. Dit word op vele maniere ontgin en geïnterpreteer. Die poëtiese potensiaal van die vrou, in uiteenlopende gestaltes, is een van die sentrale temas waardeur die digter hieraan vorm gee. In die kunstige, bibliofiele uitgawe Uit die wit lig van my land gesny val die lig op die vrou se kreatiewe rol in die groter skepping wat haar onder andere identifiseer as haarveer vir digterlike insig en vormgewing. Vrou (alternatief Anna Perenna, universele moeder), is nie slegs draer van die lewenskiem wat tot gees transendeer nie, maar sy funksioneer as ligbron (’sonvrou’) wat selfs kosmiese insig verwesenlik. Dit raak meervoudige vorms en patrone waarin die mens ingeweef is in die universele hologram van lewe. Vir die digter is hierdie patroonvorming vergelykbaar met die maak van Persiese tapyte waarvan die patrone vasgelê is in die geheue van voorouers, en oorgedra word na opeenvolgende geslagte. In dié verkenning word digterlike transendering ontgin as ’n proses waarin die kleurvolheid van lewe en dood in en deur individuele sowel as universele vroulikheid geïnspireer word. The love that moves the sun and the other stars – Poetic transcendence, stirred to live the multifaceted life: The oeuvre of T.T. Cloete may be characterised, among other possibilities, by a sensitive perception of a mystic interconnectedness in creation. This interconnectedness is developed and interpreted in many ways. The poetic potential of the female (Woman), in different forms, is one of the central themes being activated. In a recently published de luxe publication, Uit die wit lig van my land gesny, the poet focuses on the creative role of woman in the grand act of creation, identifying her role as a kind of hair-spring of poetic inspiration and design. Woman, alternatively Anna Perenna, the Universal Mother, is not only bearer of an embryo being transformed unto spirit, but she also acts as a source of light (’sun woman’), actualising cosmic insight. It is part of the interwoven patterns characterising humankind’s place in a hologram of life. The poet compares these poetic patterns to the weaving of Persian rugs. The ancient forms inscribed in the memories of ancestors are communicated to the next generation. Poetic transcendence is developed as a process through which a wealth of colours of life and death is inspired by individual as well as universal femininity.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2014-09-12
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v35i1.1102
 
Source Literator; Vol 35, No 1 (2014); 13 pages Literator; Vol 35, No 1 (2014); 13 pages 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1102/1562 https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1102/1563 https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1102/1564 https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1102/1509
 
Coverage — — — — — —
Rights Copyright (c) 2014 A.S. (Rensia) Robinson https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT