‘Ek dink dis beter vir my skryfwerk om met die regte wêreld te doen te hê’: ’n Terreinverkenning van skryfopleiding in die groter Afrikaanse literêre sisteem (1995–2012)
Literator
Field | Value | |
Title | ‘Ek dink dis beter vir my skryfwerk om met die regte wêreld te doen te hê’: ’n Terreinverkenning van skryfopleiding in die groter Afrikaanse literêre sisteem (1995–2012) Keeping it real for the sake of my career: An exploration of teaching creative writing in the broader Afrikaans literary system (1995–2012) | |
Creator | Kleyn, Leti | |
Description | Hierdie artikel fokus op die rol wat skryfopleiding gedurende die tydperk 1995–2012 in die groter Afrikaanse literêre sisteem vervul het, met spesifieke verwysing na skryfopleiding as nagraadse kwalifikasie. Ondersoek word ingestel na die ontwikkeling van die vakgebied op tersiêre vlak, soorte skryfopleiding en die rol van mentorskap in die ontwikkeling van skryftalent. Daarbenewens word die getal solopublikasies wat tot op datum verskyn het van skrywers wat skryfopleiding ondergaan het, die rol wat skryfopleiding in die verpakking speel, die ontvangs en die toekenning van literêre pryse oorweeg. Ten slotte word daar gekyk na die rol (positief en negatief) wat skryfopleiding in die literêre sisteem vervul. This article focuses on the impact which training for creative writers has had in the wider Afrikaans literary system during the period 1995–2012 with specific reference to creative writing as postgraduate qualification. Development of the subject on tertiary level and the role of mentorship in the development of creative writing talent are examined. Furthermore, the investigation covers the number of solo book publications to date by people who followed courses in creative writing, how training in writing affects packaging, as well as the reception and awarding of literary prizes. Lastly, the teaching of creative writing within the literary system (both positively and negatively) is taken into consideration. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2013-10-11 | |
Identifier | 10.4102/lit.v34i2.416 | |
Source | Literator; Vol 34, No 2 (2013); 9 pages Literator; Vol 34, No 2 (2013); 9 pages 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/416/1318
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/416/1319
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/416/1320
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/416/1317
|
|
ADVERTISEMENT