Record Details

The role of usability in e-lexicography

Literator

 
 
Field Value
 
Title The role of usability in e-lexicography Die rol van die bruikbaarheidsbenadering binne die e-leksikografie
 
Creator du Plessis, André H.
 
Subject Leksikografie; e-Leksikografie; Metaleksikografie; Toegepaste taalkunde; Bruikbaarheid Bruikbaarheid; Elektroniese Woordeboeke; e-Leksikografie; Metaleksikografie; Selfoonwoordeboeke; Aanlyn Woordeboeke — Online dictionaries; mobile dictionaries; lexicography; metalexicography; usability
Description In the development of the metalexicography, the primary focus of metalexicographers was on the development of printed dictionaries. As technology advances, the focus now shifts towards online and electronic products. Tarp (2009:23–24) posits that this shift results in metalexicographic shortcomings. This means that the theories used to create and evaluate dictionaries are not sufficient anymore. Bergenholtz and Bothma (2011:54) show that dictionaries as data carriers are now not only limited to the field of lexicography, but also to information technological fields. For current lexicographers to be successful in the digital age, the theories used in designing, developing and critiquing dictionaries must adapt with regards to current information technological trends, norms and practices. One aspect that must be addressed is the usability of dictionaries and other electronic lexicographic tools. By using usability theories and standards, current metalexicographical principles can be adapted for the digital age in a streamlined fashion. This study aims to show how usability theories and standards can be advantageous for metalexicography and that future electronic metalexicographic endeavours should not be undertaken without considering the usability as part of the theoretical framework. In die ontwikkeling van die teoretiese leksikografie was die primêre fokus van metaleksikograwe vroeër meestal op modelle vir die daarstelling van gedrukte woordeboeke. Soos die tegnologie vooruitgang maak, verskuif daardie fokus nou na elektroniese woordeboeke. Die ontwikkeling van woordeboeke as elektroniese produkte vestig tans die aandag op ’n leemte in die metaleksikografie. Hierdie leemte het gevolge vir die bestaande teoretiese modelle waarvolgens woordeboeke ontwerp word, asook die praktiese ontwikkeling van volwaardige leksikografiese naslaanbronne vir die toekoms. Elektroniese data- of inligtingsdraers soos woordeboeke is nie beperk tot die leksikografie nie, maar vind ook neerslag in ander velde soos inligtingstegnologie en taaltegnologie. Vir die bestaande leksikografieteorieë om suksesvol aan te pas by die elektroniese sfeer, moet daar aandag gegee word aan die fisiese en tegnologiese eienskappe van verskillende e-instrumente. Hierdie eienskappe moet aan sekere internasionale vereistes voldoen wat nie noodwendig altyd deur leksikograwe in ag geneem word nie. Deur gebruik te maak van die bruikbaarheidsbenadering en ander bruikbaarheidsteorieë kan die bestaande leksikografiese beginsels makliker en beter aangepas en toegepas word binne die elektroniese ruimte. Hierdie studie beoog daarom om die belangrikheid van die bruikbaarheidsbenadering vir (en die oorvleueling met) die e-leksikografie bloot te lê en om te bewys hoe elektroniese woordeboeke nie sonder ander interdissiplinêre beginsels vanuit die tegnologiese sfeer ontwikkel behoort te word nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor — —
Date 2017-05-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — Kwalitatief-evaluerend — Qualitative evaluative
Format text/html application/epub+zip text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v38i2.1340
 
Source Literator; Vol 38, No 2 (2017); 11 pages Literator; Vol 38, No 2 (2017); 11 pages 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1340/2356 https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1340/2355 https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1340/2357 https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1340/2342
 
Coverage South Africa — — Suid-Afrika — —
Rights Copyright (c) 2017 André H. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT