Antjie Krog’s Mede-wete/Synapse as a challenge to new ways of comparative reading
Literator
Field | Value | |
Title | Antjie Krog’s Mede-wete/Synapse as a challenge to new ways of comparative reading Antjie Krog se bundel Mede-wete/Synapse as ’n uitdaging tot nuwe vorme van vergelykende lees | |
Creator | Viljoen, Louise | |
Description | This article reads Antjie Krog’s volume of poetry Mede-wete and its English version Synapse (both published in 2014) against the background of Rebecca Walkowitz’s proposal that the future of comparative literature will entail what she calls ‘foreign reading’. In her contribution to the American Association of Comparative Literature’s 2015 report on the state of the discipline of comparative literature (http://stateofthediscipline.acla.org) Walkowitz argues that literary texts increasingly enter the world in different languages and that this requires readings that move away from the idea that literary texts ‘belong’ to a single language, that explore the diverse ways in which they are read in different languages and that acknowledges that literary texts exist in the space created by a language’s relationship to other languages. This article takes Walkowitz’s observations as the vantage point for a discussion of the ways in which Krog’s volume (1) foreignises the Afrikaans language in order to become part of an interconnected whole; (2) urges readers, critics and literary practitioners to move beyond the confines of language-based literary systems; and (3) forces them to engage in a variety of different readings, including partial readings and collaborative readings, in order to become embedded in a larger community Hierdie artikel lees Antjie Krog se bundel Mede-wete en die Engelse weergawe daarvan Synapse (beide gepubliseer in 2014) teen die agtergrond van Rebecca Walkowitz se voorstel dat die toekoms van die vergelykende literatuurstudie die konsep van uitheemse lesing (foreign reading) sal insluit. In haar bydrae tot die American Association of Comparative Literature se verslag oor die stand van die dissipline van vergelykende literatuurstudie in 2015 (http:// stateofthediscipline.acla.org) argumenteer Walkowitz dat literêre tekste toenemend die wêreld binnekom in verskillende tale en dat dit lesings vereis wat wegbeweeg van die idee dat literêre tekste aan ’n bepaalde taal ‘behoort’, wat ondersoek sal instel na die verskillende maniere waarop hulle gelees word in verskillende tale en wat erken dat literêre tekste bestaan in die ruimte geskep deur ’n taal se verhouding met ander tale. Die artikel neem Walkowitz se observasies as die uitgangspunt vir ’n bespreking van die wyse waarop Krog se bundel (1) die taal Afrikaans vreemd maak sodat dit deel kan word van ’n intergekonnekteerde geheel, (2) daarop aandring dat lesers, kritici en literatore buite die beperkinge van taal-gebaseerde literêre sisteme beweeg, en (3) lesers dwing om verskillende soorte lesings, waaronder gedeeltelike (partial) lesings en deelnemende of samewerkende (collaborative) lesings, te beoefen sodat hulle deel kan word van ’n groter gemeenskap. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 2016-07-21 | |
Identifier | 10.4102/lit.v37i1.1271 | |
Source | Literator; Vol 37, No 1 (2016); 11 pages Literator; Vol 37, No 1 (2016); 11 pages 2219-8237 0258-2279 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1271/2018
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1271/2020
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1271/2019
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1271/2016
|
|
ADVERTISEMENT