Record Details

Die aard en problematiek van vertaling

Literator

 
 
Field Value
 
Title Die aard en problematiek van vertaling
 
Creator Swanepoel, J.
 
Subject — —
Description George Steiner (1975) se onlangse werk oor vertaling dra die treffende titel: After Babel. Dit is met hierdie dilemma wat die mens in sy na-babelse bestaan in sy strewe na sinvolle kommunikasie te kampe het: die bestaan van ’n magdom van tale wat geen individu, hoe begaafd ookal, eers kan droom om te beheers nie. Vandaar die strewe na die totstandbrenging van ’n eenvoudige en universele wereldtaal, Esperanto, of — meer algemeen — die behoefte aan vertaling. Maar vertaling is nie net ’n dilemma nie, dit is ook ’n uitdaging.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-05-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/lit.v1i2.1025
 
Source Literator; Vol 1, No 2 (1980); 20-34 Literator; Vol 1, No 2 (1980); 20-34 2219-8237 0258-2279
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1025/1195
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 J. Swanepoel https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT