Record Details

Eksistensialisme: ’n Vals sleutel vir die prediking

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Eksistensialisme: ’n Vals sleutel vir die prediking
 
Creator d’Asssonville, V. E.
 
Subject — —
Description Die spanning tussen Jesus aan die een kant en die skrifgeleerdes en fariseërs aan die ander kant, het op 'n sekere dag op so 'n botsing uitgeloop dat Hy binne ’n paar minute ses keer Sy verdoemende ‘wee julle’ oor hulle uitgeroep het. Dit was nogal op ’n keer toe Jesus saam met hulle aan 'n eettafel was en ons lees dit in Luk. 11. Maar die toppunt na die ‘wee julle’ oor die geveinsdheid, die skynheiligheid, die ondraaglik laste wat op arme mense gelê word, die liefdeloosheid, ens., is die uitroep van wee oor die valse prediking.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-05-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v1i2.857
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 1, No 2 (1967); 23-30 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/857/1097
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 V. E. d’Asssonville https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT