Joodse agtergronde by Paulus
In die Skriflig
Field | Value | |
Title | Joodse agtergronde by Paulus | |
Creator | Floor, L. | |
Description | Ons glo dat Jesus Christus Self deur Sy Heilige Gees Paulus geroep en bekwaam gemaak het vir sy geweldige sendingarbeid wat hy in die eerste eeu van die Christendom gedoen het. Paulus het dit self ook besef, want hy sê: ‘... Want ek het dit ook nie van 'n mens ontvang of geleer nie, maar deur 'n openbaring van Jesus Christus’ (Gal. 1:12). | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1967-05-20 | |
Identifier | 10.4102/ids.v1i3.860 | |
Source | In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 1, No 3 (1967); 4-12 2305-0853 1018-6441 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/860/1100
|
|
ADVERTISEMENT