Record Details

Grepe uit die lewenstaak van ds. S. J. du Toit

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Grepe uit die lewenstaak van ds. S. J. du Toit
 
Creator van der Waal, C.
 
Subject — —
Description Onlangs het ondergetekende ’n met potlood geskrewe brief van ds. S. J. du Toit, wat hy op 5 Julie 1910 aan sy broer Daan, die bekende Oom Lokomotief van di Patriot, gerig het in ’n ou nommer van ‘Stemmen des Tijds’ gevind. Hierdie brief is in meer as een opsig van historiese waarde. Dit is bekend dat tussen ds. Du Toit en sy broer destyds as gevolg van politieke verskille 'n verwydering ontstaan het wat gelei het tot die uittrede van Oom Lokomotief uit di Patriot. Alle bande is daarmee egter nie verbreek nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-05-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v1i3.865
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 1, No 3 (1967); 51-55 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/865/1104
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 C. van der Waal https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT