‘Dag’ in die eerste hoofstukke van Genesis
In die Skriflig
Field | Value | |
Title | ‘Dag’ in die eerste hoofstukke van Genesis | |
Creator | Office, Editorial | |
Description | In ’n vorige artikel het ek reeds die betekenis van die begrip ‘dag’ aangesny en die volgende samevatting daarvan gegee: Die begrip ‘dag’ in Gen. 1 : 5 kry dus nie sy betekenis deur sy teenstelling tot ‘duisternis’ nie, maar deur sy positiewe inhoud van liggewing, d.w.s. sy vormgewende, identiteitsverskaffende werking wat die geheel van die verbinding: skeppingswerk-aand-more domineer. Dit het dus nie ’n apologetiese stempel nie, maar ’n sterk tetiese, positiewe, vitale betekenis. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1967-05-22 | |
Identifier | 10.4102/ids.v1i4.868 | |
Source | In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 1, No 4 (1967); 20-28 2305-0853 1018-6441 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/868/1118
|
|
ADVERTISEMENT