Ekumeniese belydenisskrifte

Verbum et Ecclesia

 
 
Field Value
 
Title Ekumeniese belydenisskrifte
 
Creator Borchardt, C. F. A.
 
Subject — —
Description In die voorlopige proefvertaling van die belydenisskrifte word verwys na die "ekumeniese belydenisskrifte". Daarmee word bedoel die Apostoliese geloofsbelydenis, die geloofsbelydenis van Nicea en die belydenis van die Atanasius. Die woord "ekumenies" beteken "die hele bewoonde wêreld, algemeen, universeel" en as voorbeeld word aangegee die "ekumeniese belydenisskrifte, simbole" wat dui op "belydenisse van die vroeë Christelike Kerk, wat deur alle Christelike Kerke erken word". Met verwysing na die drie ou belydenisse van die vroeë Christelike kerk verklaar Schaff: "they are the common property of all churches". Ons wil kortliks hierdie saak ondersoek.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ve.v1i1.896
 
Source Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 1, No 1 (1980); 24-27 2074-7705 1609-9982
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://verbumetecclesia.org.za/index.php/ve/article/view/896/1297
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 C. F. A. Borchardt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT