Die opleiding van bedryfsielkundiges in Suid-Afrika

SA Journal of Industrial Psychology

 
 
Field Value
 
Title Die opleiding van bedryfsielkundiges in Suid-Afrika
 
Creator Van W, Raubenheimer, I. Calitz, C. J. De Villiers, W. S. Augustyn, J. C. D.
 
Subject — —
Description Oor die afgelope aantal jare het bedryfsielkundiges in Suid-Afrika by verskeie geleenthede die mening gelug dat die tyd waarskynlik aangebreek het om die ontwikkeling van hul vakgebied hier te lande in oënskou te neem. Hierdie behoefte het klaarblyklik ontstaan vanweë die snelle ontwikkeling wat die bedryfsielkunde die afgelope 10 tot 15 jaar in Suid-Afrika ondergaan het, vernaamlik in die praktiese beroeps- en bedryfslewe, aan akademiese instellings en in die beoefening van die bedryfsielkunde as 'n professie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-11-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/sajip.v0i0.275
 
Source SA Journal of Industrial Psychology; 1976: Perspectives on Industrial Psychology 2071-0763 0258-5200
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/275/272
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 I. Van W, Raubenheimer, C. J. Calitz, W. S. De Villiers, J. C. D. Augustyn https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT