Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Fort Hare
SA Journal of Industrial Psychology
Field | Value | |
Title | Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Fort Hare | |
Creator | Botha, W. | |
Description | Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare is 'n relatiewe jong departement en het eers in 1965 tot stand gekom. Voor hierdie datum is Bedryfsielkunde as 'n kort kursus deur die departement van suiwer Sielkunde aangebied en een van die destydse dosente, Dr. W. Backer, het die inisiatief geneem om 'n selfstandige departement van Bedryfsielkunde in die Fakulteit van Ekonomiese Wetenskappe op die been te bring. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1977-11-28 | |
Identifier | 10.4102/sajip.v0i0.290 | |
Source | SA Journal of Industrial Psychology; 1977: Perspectives on Industrial Psychology 2071-0763 0258-5200 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/290/286
|
|
ADVERTISEMENT